Robin Wright

Robin Wright
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Wright in 2009

Geboortenaam Robin Gayle Wright
Geboorte 8 April 1966 (1966-04-08)
Dallas, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Dylan Penn
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robin Wright (gebore 8 April 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Princess Bride (1987), Forrest Gump (1994), Unbreakable (2000), en Beowulf (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search